Castle Walk Stationers

Welkom by Castle Walk Stationers

Bestellings open op 21 Sep 2026

Hoe plaas ek 'n bestelling?

1. Bestaande rekeninghouers, gebruik epos adres wat op vorige stelsel geregistreer is, om in te teken. 2. Druk "Wagwoord vergeet", volg die nodige stappe. 3. Maak seker dat die leerders se name en grade korrek is vir 2027. 4. Druk "Plaas bestelling", kies leerder. 5. Druk "Kies items", kies die nodige items. 6. Druk "Kontroleer bestelling". 7. Druk "Gaan voort na betaling". 8. Kies versendingsmetode.

Bankbesonderhede

Rekeningnaam
D & J Stationers T/A Castle Walk Stationers
Bank
Standard Bank
Rekeningnommer
411017446
Takkode
01464500

Kontak ons

Telefoon
063 759 9908
E-pos
cws@dandjstationers.co.za
Adres
Brakfontein Padstal in Heritage Hill Estate, Louwlardia, Stand 70-390, Farm Brakfontein.

Besigheidsure

Maandae - Vrydae : 08h00 - 17h30 Saterdae : 08h00 - 15h00 Sondae : 08h00 - 13h00

Afhaalsopsies

Afhaalopsie 1. Pakkette kan slegs afgehaal word, indien die boekwinkel u in kennis gestel het, dat die pakket gereed is. 2. Afhaal van pakkette kan slegs per afspraak gereël word. Boekwinkel reik toegangskode uit, wat geldig is vir 24-uur. NB - Geen toegang tot boekwinkel sonder toegangskode. (Geen kode kan verkry word met aankoms by Heritage Hill Estate se toegangshek). 3. Verpakking vind plaas vanaf 16 November 2026, volgens betalingsdatum.

Aflewering

Aflewerings Alle aflewerings word deur ’n derdeparty-koerierdiens gedoen. Ons probeer om afleweringskoste so laag as moontlik te hou. Afleweringskoste is area gebonde.

Adres
Brakfontein Padstal in Heritage Hill Estate, Louwlardia, Stand 70-390, Farm Brakfontein.
Besigheidsure
Maandae - Vrydae : 08h00 - 17h30 Saterdae : 08h00 - 15h00 Sondae : 08h00 - 13h00